Britse algemene verkiesing van 2005

Uitslag:██ Arbeidersparty ██ Konserwatiewe ██ Liberaal-Demokrate ██ Skotse Nasionale Party (SNP) ██ Groen ██ Plaid Cymru ██ Social Democratic and Labour ██ Sinn Féin ██ Democratic Unionist ██ UKIP ██ Ulster Unionist Party ██ Onafhanklike

Die Britse algemene verkiesing van 2005 was 'n algemene verkiesing wat op 5 Mei 2005 in die Verenigde Koninkryk gehou is. Die Arbeidersparty (bekend in Engels as Labour) het, vir die derde keer sedert 1997, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlement behaal.[1]

Na die verkiesing was Tony Blair steeds die eerste minister.

  1. "Historic third term for Labour" – besoek 23 November 2016 (en)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search